A Real Treasure Is Hidden Somewhere
In Cape Town…

Hundreds of hunters are already solving the clues.
Only ONE will find it first.
Will it be you?

How The Adventure Works

HOE OM DEEL TE NEEM

Dit is Skattejag-seisoen in die Kaap!

Sluit aan by die avontuur en wees die eerste om die R100 000 kontant op te spoor – weggesteek êrens in Kaapstad!
Die persoon of span wat dit eerste vind… hou alles!

Dit Werk So:

Jy (of jou span) gaan op ’n opwindende (meestal virtuele, soms fisiese) 16-weke lange reis in en om Kaapstad – jou (julle) uitdaging is om 32 spesiale Skattejag-Kaarte te versamel.

Elke kaart moet “verdien” word en is beskikbaar vir aflaai op die amptelike webwerf: KaapstadSkattejag.co.za

Luister daagliks na BOK RADIO 98.9FM.

  • Elke week sal een of meer van die aanbieders ’n nuwe leidraad op radio uitsaai.
  • Besoek die webwerf met jou antwoord – en kyk of JOU antwoord vir daardie week se leidraad korrek is.
  • Elke regte antwoord verdien ’n skattejagkaart.
  • Elke kaart vertel ’n stukkie van Kaapstad – en sommige [meeste] van hulle bevat leidrade wat jou nader aan die R100 000 skat sal bring.

VOLGENDE: BEGIN JOU AVONTUUR SO….