A Real Treasure Is Hidden Somewhere
In Cape Town…

Hundreds of hunters are already solving the clues.
Only ONE will find it first.
Will it be you?

How The Adventure Works

VOLG DIE WEEKLIKSE LEIDRADE

Die aanbieders van Bok Radio gee elke week leidrade wat jou help om Skattejag-kaarte aanlyn te “wen” of te versamel. Kyk by HIERDIE SKAKEL hoe dinge werk.

Hier is ’n kort opsomming:

• Luister Maandag tot Vrydag na Bok Radio (98.9FM) vir die eerste stel raaisels van ’n blok op die speletjie-bord.

• Gebruik jou antwoord/oplossing as ’n wagwoord (password) op die webwerf.

• Alle wagwoorde is in hoofletters, sonder spasies – tik dit versigtig in!

• As jou wagwoord reg is, sien jy die “CONGRATULATIONS”-bladsy.

• Hier sal jy instruksies kry – lees dit versigtig.

• Voltooi ook die kort “SEKURITEITSVORM” – dis baie belangrik!

• Dan kry jy toegang tot ’n “ZIP-lêer” wat jy kan aflaai. Dit bevat jou week se skattejag-kaarte en leidrade.

• Maak die lêer oop, bestudeer dit goed, en volg die aanwysings.

• Jy kan die kaarte druk en ’n fisiese versameling bou as jy wil.

• Let Wel: Elke week is daar twee ZIP-lêers om af te laai – een groen en een oranje.

.