A Real Treasure Is Hidden Somewhere
In Cape Town…

Hundreds of hunters are already solving the clues.
Only ONE will find it first.
Will it be you?

How The Adventure Works

MEER OOR DIE KAARTE WAT JY MOET INSAMEL

Teen Week 16 (as jy alles gevolg het) behoort jy die volgende kaarte versamel het:

16 Toeristeplek-kaarte & raaisels:

• Elke kaart het ’n nommer en ’n raaisel aan die voorkant.

• Op die agterkant: ’n leidraad tot die oplossing, en ’n unieke steen-ikoon in die middel.

16 VOC Skeepswrak-kaarte met leidrade:

• Elke kaart vertel ’n ware geskiedenisgebeurtenis, met nommers, versteekte leidrade en geheimsinnige kodes.