A Real Treasure Is Hidden Somewhere
In Cape Town…

Hundreds of hunters are already solving the clues.
Only ONE will find it first.
Will it be you?

How The Adventure Works

GELUKTREKKING-KAARTE

GELUKTREKKING-KAARTE

Weeklikse GELUKTREKKINGS op BOK RADIO

Almal wat aan die Skattejag deelneem, staan ‘n kans om iets besonders te wen!

Die meeste ZIP-lêers bevat spesiale Geluktrekking-Poskaarte met prettige raaisels oor temas soos sport, musiek of rolprente. Hier is wat jy met die poskaarte moet doen:

• Kies dié wat jy kan oplos, druk dit uit, los die raaisel op en skryf jou antwoord direk op die poskaart.
• Handig dit persoonlik in by die borg se adres wat op die kaart verskyn.
• Luister na Bok Radio vir die datums en tye van die weeklikse geluktrekkings.
• Wie weet? Jy kan dalk ’n wonderlike prys wen!

VOORBEELD VAN ’N GELUKTREKKING-KAART