A Real Treasure Is Hidden Somewhere
In Cape Town…

Hundreds of hunters are already solving the clues.
Only ONE will find it first.
Will it be you?

How The Adventure Works

SKATTEJAG-PAKKET: WAT KRY JY ALLES?

BEGIN JOU AVONTUUR SÓ

STAP 1: REGISTREER

• Luister na Bok Radio en gaan haal ’n gedrukte weergawe van die Kaapstad Skattejag Speletjie-Bord by enige van die borge – soos aangekondig op Bok Radio.

• Elke speletjie-bord het ’n unieke Skattejagter-ID nommer.

• Gebruik daardie ID om aanlyn te registreer op: KaapstadSkattejag.co.za

• Jy sal ’n bevestigingse-pos ontvang wat jou inskrywing geldig maak.

DOEN OOK AANSOEK AANLYN

• BELANGRIK: As jy nie self by een van die borge kan uitkom nie, kan jy steeds deelneem – registreer eenvoudig aanlyn sonder ’n Skattejagter-ID.

’n Spesiale nommer sal dan aan jou toegewys word.

Jou welkom-e-pos sal ’n aflaai-skakel bevat met alles wat jy nodig het:

• ’n Drukbare A3-speletjie-bord
• Amptelike reëls en gids(e)
• Drukbare “Decode-Wheel”
• En nog baie meer!

ALLEEN OF IN ’N SPAN?

• Dit maak nie saak of jy alleen of in ’n span deelneem nie – almal het dieselfde kans om die skat eerste te vind.

• Dit help om jouself vertroud te maak met die reëls en hoe die webwerf werk voordat die jag amptelik begin.

• Luister na Bok Radio vir die amptelike begindatum en belangrike reëls – die jag duur 16 weke!